0 comments

ek het my BB Vodacom nou al jaar en half, bly in Greenhills Randfontein, het geen opvangs van half 6 tot 11 uur in die aand nie, net so met al 3 my seuns wat saam met my woon.saterdag het ons al van 12 uur die middag geen sein gehad nie.

gewoonlik opvangs by P&P so km van ons af, maar hul het ook gekla saterdag.

ek het al klagte by vodacom ingedien en kry so elke 3 maande sussende sms van hulle, maar niks gebeur.hul sal ons ook nie kwart van ons rekening krediet gee nie

Had an Experience with Vodacom?

Write a review

Comments

Terms of Service
Post Comment
Cancel

You May Also Like